6 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Pansy Street, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mthiya’s Guesthouse is in Winchester Hills in die suide van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf net 3 km vanaf die prettige Gold Reef City Pretpark. Dié gastehuis is sowat 30 minute vanaf O.R. Internasionale Lughawe en ongeveer 40 minute vanaf Lanseria Lughawe.
Hierdie gastehuis beskik oor 4 standaardkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n radio, 'n bedliggie, 'n haardroër, 'n strykyster, linne en badhanddoeke. 'n Masseerbed kan op aanvraag voorsien word. Dis geskik vir paartjies, gesinne en vriende wat Johannesburg kom besoek.
Mthiya’s Guesthouse bied ook 'n plaaslike spring-op-en-spring-af-diens sodat gaste die stad kan verken. Soweto en die omliggende areas kan ook op aanvraag besoek word. Die gekwalifiseerde, vriendelike toergidse sal gaste graag na die Oos-Rand en ander nabygeleë dorpe vervoer. Gaste kan gerus 'n draai by Orlando-Wes, die Apartheidsmuseum, Orlando Stadion, Ellis Park Stadion en die Orlando Towers gaan maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 34 Pansy Street, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Mthiya's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Pansy Street, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang