+19
Gastehuis in Winchester Hills

Mthiya's Guesthouse

6 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Pansy Street, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Mthiya’s Guesthouse is in Winchester Hills in die suide van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf net 3 km vanaf die prettige Gold Reef City Pretpark. Dié gastehuis is sowat 30 minute vanaf O.R. Internasionale Lughawe en ongeveer 40 minute vanaf Lanseria Lughawe.

Hierdie gastehuis beskik oor 4 standaardkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n radio, 'n bedliggie, 'n haardroër, 'n strykyster, linne en badhanddoeke. 'n Masseerbed kan op aanvraag voorsien word. Dis geskik vir paartjies, gesinne en vriende wat Johannesburg kom besoek.

Mthiya’s Guesthouse bied ook 'n plaaslike spring-op-en-spring-af-diens sodat gaste die stad kan verken. Soweto en die omliggende areas kan ook op aanvraag besoek word. Die gekwalifiseerde, vriendelike toergidse sal gaste graag na die Oos-Rand en ander nabygeleë dorpe vervoer. Gaste kan gerus 'n draai by Orlando-Wes, die Apartheidsmuseum, Orlando Stadion, Ellis Park Stadion en die Orlando Towers gaan maak.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Brilliant M
Saam met lewensmaat
5.0
Restful. The place is restful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Wb M
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. We had a great stay. I'll highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marieta M
Saam met lewensmaat
4.8
Perfek vir net slaapplek soek. Veilig. Skoon & netjies. Bietjie knap, maar goedkoop genoeg. Bietjie gesukkel om in te kom & gasvrou in die hande te kr...
Sien meer
Mrt 2026
Emmanuel S
Saam met lewensmaat
4.8
Nothing short of amazing. The stay was very nice and safe. I would definitely go back again in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Elize G
Saam met vriende
4.8
Aangenaam verras! Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamers was baie skoon en netjies. Voldoende warm water vir 'n lekker warm stort na 'n lang dag....
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 34 Pansy Street, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Mthiya's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Pansy Street, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMmJiY2VhLWE2NTYtNDU1ZC05ZWRmLTczMWJmOTkwZjkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 34 Pansy Street Winchester Hills 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.258535592163 28.012825995683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang