+21

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Erika, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Mufasa's Den is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf spog met 'n ruim stoep, privaat boma, houtvuurbad en 'n vuurput.

Leeupoort het 'n pragtige, openbare swembad (teen 'n ekstra koste), 'n restaurant, drankwinkel, slaghuis en algemene handelaar. Gaste kan ook op Saterdae aand die Parkrun deelneem, die natuurreservast besoek of wildritte bespreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Talana L
Gesin met tieners
5.0
Ons het onsettend baie lekker gekuier! Baie lekker plekkie in die bos. Ons kuier al baie lank by Leeupoort en hierdie was een van die beste huise. Die...
Sien meer
Des 2025
Matthys H
Saam met vriende
5.0
Leeupoort en Mufasa's Den is 'n puik kombinasie vir lekker kuier. Met aankoms was die plek skoon en netjies en skep dit 'n gevoel van tuis wees. Sal v...
Sien meer
Des 2025
Edric V
Saam met lewensmaat
4.8
We had a nice stay. We had a nice stay; some small updates would benefit the place. But they also provide a lot of things other places ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Karlien M
Gesin met tieners
4.4
Rustige en lekker plekkie. Ons het baie lekker gekuier, mooi en netjiese plekkie.
Jul 2025
Kim V
Gesin met klein kinders
4.2
Enjoyable, affordable. We enjoyed our stay, the jacuzzi was a hit. Animals coming to the lodge was also lovely. We would recommend new ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Merlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 97 Erika, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Mufasa's Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

97 Erika, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4072da042c9d975f655625dbf7b7cc4888d4ddd9c0af392ca7339f0601e4193dad7bf9c89c8c76d2ade09e8d587939320ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 97 Erika Leeupoort Vakansiedorp 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.920103910158 27.633063011529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang