- 24 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Muizenberg Backpackers is in die hartjie van Muizenberg geleë en bied bekostigbare verblyf vir reisigers wat 'n ontspanne kuswegbreek soek.
Verblyf word aangebied in 2 gemengde slaapsale en 2 vroue-slaapsale, elk gemeubileer met enkelstapelbeddens. Gaste het toegang tot 5 gedeelde badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, en gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en gemaklike sitplek, sowel as 'n gedeelde kombuis toegerus met gasstowe, 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar regdeur.
'n Buite-eetarea is beskikbaar vir gaste, en plaaslike winkels en restaurante is binne maklike bereik. Muizenberg-strand is ongeveer 550 m weg en bied branderplankry-, swem- en stapgeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink BIM Backpackers In Muizenberg het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 24 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang