Muizenberg Backpackers
- 24 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Muizenberg Backpackers is in die hartjie van Muizenberg geleë en bied gemaklike, begrotingsvriendelike akkommodasie vir reisigers wat 'n ontspanne kuswegbreek soek.
Gaste kan kies tussen 2 gemengde slaapsale en 1 vroulike slaapsaal. Elke slaapsaal is ingerig met enkelstapelbeddens, en gaste het toegang tot 5 gedeelde badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV en gemaklike sitplek, sowel as 'n gedeelde kombuis toegerus met gasstowe, 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die buite-eetarea geniet, en plaaslike winkels en restaurante is binne maklike bereik. Muizenberg-strand is ongeveer 550 m weg en bied aktiwiteite soos branderplankry, swem en verskeie staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 24 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang