Beskrywing
Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is op aanvraag in die sitkamer vir kinders beskikbaar. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien. Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eerlikheidskroeg. 'n TV met gedeelde DStv en WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls
Tariewe vir Eenheid 1 word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Eenheid 2 is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. 'n Kampkot is ook beskikbaar vir babas. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n eerlikheidskroeg.
Huisreëls
Tariewe vir Eenheid 1 word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Eenheid 2 is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Granaat Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang