Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Place

Unit 1
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid is gerieflik vir 3 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is op versoek vir kinders beskikbaar in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met gedeelde DStv en WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Die vertoonde tariewe vir Eenheid 1 is vir selfsorg.
Eenheid 2 is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en eetgeriewe.
Let asseblief dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 8 jaar oud word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Unit 2
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. 'n Kampkot is ook beskikbaar vir babas. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Die vertoonde tariewe vir Eenheid 1 is vir selfsorg.
Eenheid 2 is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en eetgeriewe.
Let asseblief dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 8 jaar oud word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKsuGdWWHZ6Exe4rzy5VbLUp02QkGQHSWR2ya4g3gcjfK7accV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Granaat Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.15686 25.62286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem