Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mustique 1 in the River Club

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R575 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Rook is verbode binne.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Geen geraas, harde musiek, partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Die verhuurder verseker gaste dat die perseel volledig verseker is en dat dit so sal bly. Maar die versekering strek net tot by die inhoud wat deur die verhuurder besit word en nie tot enige eiendom of persoon van die huurder en/of sy/haar gaste nie. Sulke eiendom word op die perseel gebring/gelos op die eienaar se eie risiko.
- Die verhuurder verseker dat die perseel in goeie orde en toestand gehou word, afgesien algemene gebruik, en met die wete dat die perseel aan derde partye vir tussen 10 (tien) en 12 (twaalf) weke per jaar verhuur word waartydens die verhuurder geen toegang tot of beheer oor die perseel het nie.
- Die huurder vrywaar en hou die verhuurder onverantwoordelik vir enige eise van enige natuur hoe dit ook al sy wat hulle moontlik teen die trust, trustees en/of Holiday Plett mag hê.
- Let asb. dat daar beperkte WiFi is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Mustique Eenheid 1, The River Club, Plettenbergbaai, 2191, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa83479058a04d26100d658e5f59b2571ec108b91cc4ef3ec1b24659ebf19d4db746ff01946a119ba6824792aded4f435dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) Piesang Valley Road Mustique Unit 1, The River Club 2191 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.061155 23.369176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem