Beskrywing
Oopplan eenheid bestaan uit 1 x Koninggrootte bed, 1 x Stapel bed, 1 x Badkamer, ten volle toegeruste selfsorgkombuis. Die eenheid het ń houtdek wat oor die waterfront en swembadarea uitkyk. Die eenheid sluit in, gratis Wifi, slim TV, beddegoed, handdoeke, veilige onderdakparkering asook 24-uur sekuriteit. Mzingazi Village spog met gemeenskaplike braai-areas en swembadddens wat vir gaste gebruik kan word. Onthou asseblief om jou swemhanddoeke saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Neem asb. kennis dat die verblyf via trappe bereik word en dit mag dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede wees nie.
Daar is ekstra jetties beskikbaar om te huur teen ’n ekstra koste per dag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Bridgetown Road, Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang