+87
Gastehuis in Noord-Kaap

Naauwpoort Guest Farm

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Schaapfontein Farm, Hartswater, 8570, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Naauwpoort Guest Farm is 'n lieflike plaas net 6 km vanaf Hartswater en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir sakereisigers wat in 'n rustige omgewing wil oornag.

Verblyf word in verskeie kamers aangebied wat elkeen gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Elke kamer het 'n lessenaar, lugversorging, 'n klerekas, yskassie, TV, ketel en mikrogolfoond.

Die Familie Boshuis is ten volle vir selfsorg toegerus en is privaat. Dié kamer bied slaapplek aan 9 gaste en is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, 'n oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n kombuis, eetarea en wasgoeddienste op die perseel. Die plaas het 'n groot erf met 'n braai-area, perde, bokke, skape en hoenders wat vrylik rondloop. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Great value for money. Beautiful, clean, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Scheepers Boerdery Nw S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, rustig, netjies, pragtige omgewing. Regtig Nêrens-Noord Kaap atmosfeer. Dit was heerlik! So rustig en so mooi! Ons bly beslis weer daar as ons ...
Sien meer
Mei 2025
Yolandie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie netjies! Baie dankie! Dit was ongelooflik lekker en baie mooi!
Feb 2025
Fred W
Gesin met klein kinders
4.6
Naauwpoort was alles wat ons nodig gehad het in terme van gerief. Naauwpoort was 'n gerieflike en netjiese oornagverblyf fasiliteit.
Jan 2026
Deonita O
Saam met lewensmaat
4.6
Baie rustig en netjies. Ja. Ons het lekker gebly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Schaapfontein Farm, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Naauwpoort Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Schaapfontein Farm, Hartswater, 8570, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e4fdd25f32cbe60304b28c59045a348fa5d3d35120ef481bcbb5c94de998b461ce18b3b30de5dd0548d00d3d4400258bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Schaapfontein Farm Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.74186529123 24.855883833028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang