+105

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marika W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Dit was rustig en aangenaam. Goeie gasvrye mense met goeie kliënte diens. Baie lekker. Die badkamer het nie warm water gehad nie, ons het dit aangemeld. Hulle sê toe as daar mense voor ons daar was, sou dit warmer gewees het. Ek vermoed hulle het sonpanele en wil nie water mors om na 'n tyd warm water te kon kry nie. Behalwe dit, gasvryheid en goeie kliënte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker, vriendelik, netjies en heerlike kos. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leroux V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was baie lekker en rustig om by Kroon Lodge te kampeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ria K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Super accommodation that exceeds expectations time after time! Thank you to the website as well as Namaqua Lodge for friendly, efficient service since even before we arrived. The Namaqua Lodge WhatsApp message on our day of arrival was especially helpful and packed with useful information. Staff were especially helpful, even up to the painter of the door to Room 2A who insisted on helping us get our luggage to the car! Restaurant service was just what we needed, and super staff there as well. We will certainly be back and recommend the website as well as Namaqua Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adell F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Het baie lekker gekuier en die kos was uit die boonste rakke. Net jammer ons seuns kon nie gebruik maak van die geriewe soos die pooltafel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alna P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gesellig. Baie lekker gebly met baie vriendelike mense wat daar werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Good. Good place to stay over. Clean, spacious, and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Goed toegerus en gesellig. Die Lodge is oud, maar gesellig en laat jou gou-gou tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Was lekker! Hulle het na die tyd vir my 'n faktuur gestuur?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 261

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 080
40 % AF
R 1 080 R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 080
40 % AF
R 1 080 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 080
40 % AF
R 1 080 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Voortrekker Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjQ4MzcxLTlhZjctNDRhMi05MDc2LTY4NDI5ZTRhMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 22 Voortrekker Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.6095698 18.7361194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang