- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Namib's Valley Lodge, Gamsberg Nature Reserve, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Namib's Valley Lodge bied gerieflike verblyf in die Namib se Vallei van 'n Duisend Heuwels, in die Namib op 'n hoogland met 'n panoramiese uitsig oor die Guab-vallei. Dié vallei se duisende heuwels is menige fotograaf se droom. Namib's Valley Lodge is die ideale oorslaappunt tussen Sossusvlei, Windhoek en Walvisbaai.
Die lodge bied 'n hoofgebou met 'n kroeg, sitkamer, eetarea, buiteswembad en gratis WiFi. Verblyf is beskikbaar in 6 omgewingsvriendelike bungalows en 3 kampterreine. Elke bungalow het 'n en suite-badkamer. Die warm water en ligte werk met sonkrag. Daar is nie kragpunte nie. Elke kampterrein het sy eie ablusiegeriewe met warm water en strukture wat skadu bied. Daar is veilige parkeerplek vir al ons gaste.
Die natuurskoon in dié dorre landskap skep fabelagtige atmosfeer. Doendinge in die omgewing sluit stap- en 4x4-roetes in. Die Namib-Naukluft Nasionale Park is sowat 107 km van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Namib's Valley Lodge, Gamsberg Nature Reserve, Khomas
- Gaste dink Namib's Valley Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Namib's Valley Lodge, Gamsberg Nature Reserve, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang