Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Khomas

4.3 / 5  
volgens 65 resensies
Lees regte resensies van Khomas van 65 geverifieerde gaste.
Indien jy Khomas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Khomas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Khomas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Khomas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Khomas Akkommodasie

89 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Windhoek, Khomas

Suiderhof Self-catering Accommodation is in die suidelike deel van Windhoek geleë. Die selfsorg-eenhede is geskik vir toeriste en sakereisigers. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede en 1 ateljee-woonstel. E...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek, Khomas

Moderne Studio Woonstel is op die veilige Windhoek Golf Estate. Die gholflandgoed vorm deel van 72 hektaar se natuurlike Namibiese bosveld. Dié luukse woonstel is ideaal vir ’n sakereisiger wat Windhoek besoek en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eros, Khomas

Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kort entjie se ry weg, en die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum is ook nabygeleë. Fel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 115
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 11 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby alle geriewe. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, groot paaie, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 165
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 07 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby geriewe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, toegangspaaie, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid beskik oor 2 sl...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Khomas

Am Weinberg Boutique Hotel is in Klein Windhoek. Dié hotel is 40 km vanaf die Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die kamers by Am Weinberg Boutique Hotel kombineer ouwêreldse bekoring met moderne geri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
B&B in Windhoek, Khomas

Okavango Guest House bied B&B-verblyf in Windhoek. Die perseel is ideaal geleë net 1 km van Maerua Mall, 3 km van die sakekern en 45 km van Hosea Kutako Lughawe af. Die verblyf bestaan uit 15 kamers wat individuee...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek, Khomas

Batteleur Self-catering is in Suiderhoff, Windhoek, oorkant Eros Lughawe geleë. Dis naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Pionierspark, Khomas

Caotinha Guest Cottage bied verblyf in 'n stil voorstad, Pioneers Park in Windhoek. Daar is 2 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dié gastehuis se kamers het elk lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein Windhoek, Khomas

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 21 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby alle geriewe. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, groot paaie, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Khomas

Eden Chalets bied uitsigte op die pragtige Auasbergreeks, en die Seeisrivier kronkel oor die perseel en vul die Kapps-plaasdam wat 'n paar meter van die chalets af is. Daar is tans 5 selfsorg-chalets en 3 nuwe apar...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windhoek, Khomas

Xenia Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Windhoek ongeveer 45,2 km van Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe af. Die verblyf bestaan uit 1 selfsorgwoonstel, 2 gastekamers en 1 tent in die tuin. Die selfsor...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windhoek, Khomas

African Kwela Guest House is in die buitewyk Suiderhof in Windhoek geleë. Hiér sal gaste uitstekende Namibiese gasvryheid in 'n aangename en rustige atmosfeer ervaar. Die instansie is lekker sentraal geleë, naby ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eros, Khomas

Bryan's View is 'n selfsorg-instansie wat sedert 2018 oop is. Bryan's View is op 'n woonerf langs die droë Klein Windhoekrivier, 1,8 vanaf Windhoek se stadskern en slegs 90 m vanaf Joe's Beerhouse. Verblyf is be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za