Namu Self-Catering Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Trans Caprivi Highway, Katima Mulilo, Zambezi Sien kaart
Beskrywing
Namu Selfsorg Woonstelle is 'n verwelkomende toevlugsoord aan die buitewyke van Katima Mulilo, wat gesinne, paartjies en enkelreisigers 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied.
Verblyfopsies sluit in selfsorgwoonstelle vir gesinne en gastekamers. Die gesinswoonstelle kan tot 2 volwassenes en 1 kind akkommodeer en is gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke woonstel beskik ook oor 'n oopplan-leefarea met selfsorggeriewe. Die gastekamers is ideaal vir paartjies of enkelreisigers en bied plek vir tot 2 gaste, met 'n oopplan-uitleg, gemaklike beddegoed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Gaste kan gemeenskaplike braaigeriewe geniet en gebruik maak van die gedeelde swembad, terwyl parkering op die perseel en WiFi vir ekstra gerief voorsien word.
Gerieflik geleë naby die dorp, bied Namu Selfsorg Woonstelle maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante, sowel as gewilde besienswaardighede soos die Zambezirivier en die Caprivi-strook, wat dit 'n goeie keuse maak vir beide ontspanning en verkenning.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Trans Caprivi Highway, Katima Mulilo, Zambezi
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Trans Caprivi Highway, Katima Mulilo, Zambezi
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang