Nature's Gem
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Klipheuwel Street, Aalwyndal, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nature's Gem is geleë aan die buitewyke van Mosselbaai in Aalwyndal, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie skilderagtige ligging bied 'n asemrowende see-uitsig oor Mosselbaai en die Outeniqua-berge. Aalwyndal is 'n rustige area wat 'n gevoel van platteland bied, maar tog gerieflik naby is vir maklike toegang tot die dorp.
Die eenheid is verbind met die hoofhuis, maar het sy eie privaat ingang. Die eenheid kan gemaklik 2 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 'n en suite-slaapkamer, 'n kombuisie en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer sluit 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eenheid het sy eie privaat stoep met sitplek. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Klipheuwel Street, Aalwyndal, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nature's Gem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Klipheuwel Street, Aalwyndal, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang