Pick your preferred language

English

Afrikaans

+81
Selfsorg in Fouriesburg

Nature's Loft - Sunflower Loft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 10, Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nature's Loft - Sunflower Loft is 100% onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word deur sonkrag aangedryf. Dit bied houthuisies in 'n Europese styl met dubbelglas, isolasie en 'n kaggel. Dit is op 'n kleinhoewe 1,9 km buite Fouriesburg geleë en bied 'n ontspannende plattelandse ervaring met volop voëls.

Die solder het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea het 'n slim-TV en gemaklike sitplek by die kaggel, en die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie solder het 'n opelug Carbo3-houtvuurwarmbad op 'n ou sandsteenmyn vir gaste om te geniet. Gaste kan die uitsigte en voëllewe vanaf die stoep met 'n bottel wyn waardeer, die warmte van 'n vuur in die huisie geniet, of die wonderlike uitgestrektheid van die naghemel absorbeer.

Word wakker met die geluid van die voëls, neem 'n staptog op die kleinhoewe, kies uit een van die vele staptogte in die omgewing, spring op jou fiets of motorfiets, of trek 'n paar drafskoene aan en geniet 'n draf op een van die vele roetes wat van die voordeur af lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rudi W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste vakansie om weg van die gejaag af te wees. Baie gerieflik, skoon en netjiese ontspanning 'Getaway' vakansie waar jy kan afskakel en die natu...
Sien meer
Jan 2026
Freddie N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Was the best stay ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
J.p D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was onvergeetlik. Baie lekker gebly, mense baie vriendelik en baie mooi.
Des 2025
Norman W
Saam met lewensmaat
5.0
We had the most wonderful stay hosted by Chris and Jax, the most gracious hosts. We had a most comfortable stay, central to the Cherry ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Leonore B
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesig, afgesonder, 'n heerlike tyd vir ons. Die kliphuisie is baie oulik! Kaggeltjie die aand was so lekker cozy!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plot 10, Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Nature's Loft - Sunflower Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 10, Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7f2fa7a6708aba88f45b34e58f527c620ef659fad4e7c3b791188c3d9870c3f93eac5b2c4f6c559e984c82b1b7174fb79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Plot 10, Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.631993404778 28.225643480812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang