Ndlovu Bushvilla
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Slegs geregistreerde gaste word in die Bosvilla toegelaat.
Harde geraas, harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Daar is 'n streng spoedbeperking van 30 km per uur by en om die landgoed.
Geen oop vure word in die bos toegelaat nie. Die villa het 'n boma.
Gaste moet ander gaste, bure en alle wilde diere te alle tye respekteer.
Let daarop dat wasgoedgeriewe en -toerusting as deel van die selfsorghuis gebruik kan word en dat eenmalige linne en handdoeke vir kort verblyf voorsien sal word.
Indien gaste skoon linne en ad hoc-skoonmaak benodig, stel asseblief die bestuur vooraf in kennis. Dit kan gereël word.
Die voer van wilde diere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat Elephant Rock Eco Estate geleë is in 'n gebied waar vrylopende wilde diere teenwoordig is.
Die volgende is ingesluit: volle toegang tot Elephant Rock Eco Estate, linne en swem- en badhanddoeke, sowel as water en elektrisiteit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 104, Elephant Rock Eco Estate, R530 Ohrigstad|Lydenburg Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang