Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in St. Lucia

Manzini 25 - Ndlovu Chalet

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 100 McKenzie Street, St Lucia, Kwazulu Natal, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ndlovu Chalet, geleë in St. Lucia, KwaZulu-Natal, is 'n selfsorg-chalet binne Manzini Chalets, perfek geleë vir maklike toegang tot die dorp se hoofattraksies en sy asemrowende omgewing.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer, stort en toilet. 'n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar in die gemeenskaplike area. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Vir vermaak is 'n TV met Openview beskikbaar.

Die tuine bied 'n ontspannende omgewing met 'n gemeenskaplike swembad. Die eenheid het 'n privaat ingeboude braai-area met gemaklike sitplek. Perfek om St. Lucia te verken of bloot te ontspan, hierdie eiendom is 'n ideale basis vir 'n onvergeetlike verblyf. Veilige parkering word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 100 McKenzie Street, St Lucia, Kwazulu Natal, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
15 % AF
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
15 % AF
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
15 % AF
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek

100 McKenzie Street, St Lucia, Kwazulu Natal, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9e547c2b1d6bc001f3f9ac1edf77d7bec822a1a71829ee41eeb02853886497dfd397c5c42774396b584862a76390ec761e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 6) 100 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378434887041 32.41007602306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang