Ndlovu Guesthouse Northam
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ndlovu Gastehuis is geleë in die hartjie van die bosveld in Northam, Limpopo, en bied gemaklike akkommodasie vir sakereisigers en enkelreisigers.
Verblyf word voorsien in 25 kamers, elk met slaapplek vir 1 tot 2 gaste. Die kamers beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure maak oop na 'n oordekte patio met 'n klein eetkamertafel en stoele. Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad of ontspan by die gemeenskaplike boma rondom die vuurput. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Santi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
- Gaste dink Ndlovu Guesthouse Northam het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36 Wildebeeslaagte, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang