Ndzhaka Tented Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Safaritent
-
Alle etes, koffie, tee en vrugtesap en 2 wildritte per dag.
Die eerste wildrit vertrek 15:30 op jou dag van aankoms so maak seker dat jy betyds aanmeld. Op elke daaropvolgende dag sal daar 'n oggend- en aandrit wees. Jou laaste wildrit vertrek om 05:30 op die dag wat jy vertrek. Die safari's duur sowat 3 ure.
Huisreëls
Die tarief sluit nie bewaringsfooie, alkoholiese drankies, mengeldrankies en persoonlike items in nie.
Die bewaringsfooi vir Manyeleti Wildreservaat is tans R55 per persoon per dag vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n identiteitsdokument) en R110 per persoon per dag vir buitelandse burgers. Hierdie fooie moet in kontant by die ingang van Manyeleti Wildreservaat betaal word.
Let asb. daarop dat die bewaringsfooi elke jaar in November hersien word en effens hoër kan wees wanneer gaste arriveer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ndzhaka Camp Road, Manyeleti Game Reserve, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang