Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R840.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat die beheerliggaam nie partytjies, geraas, harde musiek en oorbesetting toelat nie.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en is aan die agent betaalbaar.
- Let wel, daar is 'n opsionele skoonmaakdiens teen R200 per diens.
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (geen Explora-dekodeerders nie).
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang