+15
Selfsorg in Jeffreysbaai

Neptunes Terrace 16

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Neptunes Terrace 16 is 'n moderne selfsorghuis in die hartjie van Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n wegbreek met vriende of 'n gesin.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n slaaparea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed en die bykomende slaaparea is ingerig met 'n stapelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n toilet en 'n wasbak het. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel met gratis tee en koffie. Die huis bied ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die ruim sitkamer is gemaklik ingerig en bied 'n slim-TV, gratis WiFi en stromingsdienste vir gaste se vermaak.

Neptunes Terrace 16 is binne loopafstand van die hoofstrand, restaurante en plaaslike winkels. Met 'n bykomende gasbraai, gratis veilige parkering en 24-uur-sekuriteit, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Weeksdagaanbod – 10% AF!

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77ccb5e8411754ca35b842c3cb9c0dfa57949d0450ae2d67f00264c1bdea8db1fa0b540716292defe81a3dd38cac935966c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.054193036027 24.922082684934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang