+19
Selfsorg in Jeffreysbaai

Neptune's Terrace

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Bennie V
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Baie lekker gekuiser en is binne loopafstand van alles. Die eenheid is baie goed geleë. Die advertensie moet reggestel word, daar was nie 'n koffiemasjien en skottelgoedwasser in die eenheid nie. Die gasbraai op die stoep moet vervang word, hy is gaar, geroes en jy sukkel om hitte vir jou vleis te kry, en vir die prys wat jy per dag betaal, is die kamers(tjies) darem maar baie klein.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

14 Da Gama Road, Unit 34 Neptune's Terrance, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA359d4b9f0fddcc146b33172dd7cef5913a657b74abcad56baa2fb35240f548b72f097ed812a561a7fb4cb3775111dc53550e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 14 Da Gama Road Unit 34 Neptune's Terrance 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0543378 24.9223505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang