Netsha Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Stephanie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Gemaklik en veilig. Baie lekker gebly en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Baie dankie, Stephanie, dit was net 'n plesier om julle by Netsha te ontvang. Groete.

Jacques D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beste. Baie skoon en netjies. Voel soos om by jou huis te wees. Vriendlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Goeiedag Jacques. Baie dankie vir die resensie. Dit is net 'n plesier, jy is enige tyd welkom. Groete

Sherin M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Comforting. I had a great experience at the place. It felt like home. I would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Thank you Sherin M, we are glad you enjoyed your stay at Netsha.

Madelein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en netjies. Pragtige plekkie, Sanet was baie gasvry en behulpsaam. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Baie dankie, Madelein. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het by Netsha. Julle is enige tyd welkom.

Wouter V
1 nag
4.8
Nov 2025

Quiet and comfortable. Great rate. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Gemaklik. Baie gemaklike eenheid met al die fasiliteite wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Netjies en skoon. Bekostigbaar, netjies en skoon. Elke dag skoon gemaak en hulle bereid om ekstra te help. Kan vir seker na kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Baie dankie, Colin. Ons is baie bly dat jy lekker gebly het by Netsha. Jy is welkom!

Maretha U
1 nag
4.8
Mei 2025

Sal vir seker weer by Netsa slaap. Was baie aangenaam om by Netsa te bly. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Baie dankie, jy is enige tyd weer welkom by Netsha. Groete

Karike P
1 nag
4.2
Nov 2025

Gemaklik en tuis. Netjies, skoon en veilig, dankie vir goeie akkommodasie. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Gerieflik. Ja, baie lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Netsha Guesthouse
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gebly by Nersha.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55f2df00276aea1de2f1456de53f015ecd1a1c65c4bc14a5f2ca50688357df88d5e5b870adda9957ab5fdda4c2202edf3853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 58 Steenbok Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.583456701589 27.413859559778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang