+22

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8-10 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die New Rush Guesthouse beskik oor 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die perseel van die Big Hole Kompleks in Kimberley. Die oorspronklike Craven Hotel was op die hoek van Ou Hoofweg en Stockdale-straat, waar De Beers Gekonsolideerde Myne van 1926 nou is. Die New Rush Guesthouse: Craven Hotel is 'n replika van die oorspronklike Craven Hotel wat in 2006 by die Groot Gat opgerig is.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel beskik oor 6 gastekamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale, komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die New Rush Guesthouse het sy eie privaat en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks met 24 uur-sekuriteit.

Bly in die Ou Dorp by die Groot Gat en ervaar die Diamantstad soos dit 100 jaar terug was.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Monique V
5.0
Fantasies, rustig en perfek vir 'n gesin. My gunsteling plek om te bly wanneer ons in Kimberley is. Die diens is puik, die kamers is so mooi, die hele...
Sien meer
Nov 2025
Lynette B
Gesin met klein kinders
5.0
Flippen lekker. Fantasties. Baie geskiedenis. Kos is awesome.
Okt 2025
Trudie B
Saam met lewensmaat
5.0
Kom geniet en wees verras en voel hoe dit 100 jaar terug moes gewees het. Onbeskryflik gewees. Puik diens, alles mooi en netjies. Lekker verras met al...
Sien meer
Jan 2025
Susan O
Gesin met tieners
5.0
A great night at the museum. Ons het in die standaard gesinskamer oornag. Dit was amazing om in die 'museum' te bly en al die geskiedenis te beleef. D...
Sien meer
Jan 2025
Johannes J V
Saam met lewensmaat
4.8
Good. This place is an experience as it is situated in the Big Hole complex. The rooms are clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8-10 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink New Rush Guesthouse: Craven Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8-10 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7952d7733fbb4eb109c6d9038fac5c41198e7afd289d6ea150907706f105eaca779edd2a71308a007c9b4060fb15a02434b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 8-10 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.738146 24.754937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang