- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
New Rush Guesthouse bestaan uit 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die Big Hole-kompleks se perseel in Kimberley. Dié gastehuis is een van die oorspronklike geboue by die Groot Gat en is in die 1880's gebou.
New Rush Guesthouse: The Hut het 2 gastekamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Geriewe soos lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is in die kamers beskikbaar.
Oornag in die Ou Dorp by die Groot Gat en ervaar die Diamantstad soos dit ’n 100 jaar gelede was.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink New Rush Guesthouse: The Hut het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang