Beskrywing
Die luukse bostent bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 kamers met 'n seilskeiding. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, lugversorging, sitarea en 'n dubbelwasbak-eenheid en dit lei na 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus is. Elke tent het 'n TV met DStv en lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Al 5 Luxury Bush-tente en die 2 Honeymoon Suite-tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste het dan gebruik van 'n toegeruste kombuis, eetarea, ingeboude braai en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let wel dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
- Die Newburg Lodge and Luxury Tents is net deur die Elements Privaat Gholfreservaat en 'n afstandbeheerde hek bereikbaar.
- Al 5 die Luukse Tente en die 2 Honeymoon Suite Tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste kan dan van 'n gemeenskaplike boma met 'n toegeruste kombuis, eetarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad gebruik maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

En suite

Die luukse bostent bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 kamers met 'n seilskeiding. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, lugversogring, sitarea en 'n dubbelwasbak-eenheid en dit lei na 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus is. Elke tent het 'n TV met DStv en lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Al 5 Luxury Bush-tente en die 2 Honeymoon Suite-tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste het dan gebruik van 'n toegeruste kombuis, eetarea, ingeboude braai en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let wel dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
- Die Newburg Lodge and Luxury Tents is net deur die Elements Privaat Gholfreservaat en 'n afstandbeheerde hek bereikbaar.
- Al 5 die Luukse Tente en die 2 Honeymoon Suite Tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste kan dan van 'n gemeenskaplike boma met 'n toegeruste kombuis, eetarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad gebruik maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse bostent bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 kamers met 'n seilskeiding. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, lugversorging, sitarea en 'n dubbelwasbak-eenheid en dit lei na 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus is. Elke tent het 'n TV met DStv en lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Al 5 Luxury Bush-tente en die 2 Honeymoon Suite-tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste het dan gebruik van 'n toegeruste kombuis, eetarea, ingeboude braai en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let wel dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
- Die Newburg Lodge and Luxury Tents is net deur die Elements Privaat Gholfreservaat en 'n afstandbeheerde hek bereikbaar.
- Al 5 die Luukse Tente en die 2 Honeymoon Suite Tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste kan dan van 'n gemeenskaplike boma met 'n toegeruste kombuis, eetarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad gebruik maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat deur 'n seil geskei word vir privaatheid. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n plafonwaaier, lugversorging, 'n sitarea en 'n dubbelwasbakeenheid. DIt lei na 'n badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n privaat buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier en is oorkant die kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv. Die tent lei na 'n beskutte stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Verder is daar 'n houtvuurwarmbad en 'n boma met 'n ingeboude sitarea. Al 5 Luxury Bush-tente en die 2 Honeymoon Suite-tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste het dan gebruik van 'n toegeruste kombuis, eetarea, ingeboude braai en 'n swembad.

Die grasdak-lodge bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 4 en suite-chalets en 'n hooflodge-area. Elke chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, dubbelwasbak-eenheid, 'n toegeboude toilet en 'n buitestort. Die hooflodge-area het 'n toegeruste kombuis, 'n groot eetarea en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Buite is 'n groot onderdakdek met 'n etenstafel en 'n plonspoel vir die lodge se gaste. Daar is ook 'n groot boma met sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n vuurput vanwaar gaste die sterre kan aanskou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let wel dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
- Die Newburg Lodge and Luxury Tents is net deur die Elements Privaat Gholfreservaat en 'n afstandbeheerde hek bereikbaar.
- Al 5 die Luukse Tente en die 2 Honeymoon Suite Tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste kan dan van 'n gemeenskaplike boma met 'n toegeruste kombuis, eetarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad gebruik maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Bosvilla is 'n privaat bos-toevlugsoord hoog op 'n heuwel, met asemrowende uitsigte en onvergeetlike sonsondergange oor die omliggende landskap. Die verhewe ligging bied ononderbroke panoramas, wat 'n ideale omgewing skep vir gesinsbyeenkomste, groepsuitstappies of spesiale geleenthede in 'n rustige bosomgewing. Die villa bied slaapplek vir tot 24 gaste en bestaan uit 7 slaapkamers en 5 badkamers. Slaapkamer 1 is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n enkelbed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en twee wasbakke. Slaapkamer 2 is gemeubileer met 1 enkelbed, 1 dubbelbed en 1 stapelbed, en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, wat toeganklik is vanaf beide Slaapkamer 2 en 3. Slaapkamer 3 is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Slaapkamer 4 is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Slaapkamer 5 is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Slaapkamers 6 en 7 is elk ingerig met 2 enkelbeddens, met Slaapkamer 7 wat ook 1 stapelbed bevat. Hierdie 2 kamers maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, tussen hulle geleë met sy eie ingang. Die villa beskik oor 2 volledig toegeruste kombuise, elk toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as eetgerei en breekware. 'n Gasbraai word voorsien, en eetareas is binne en buite beskikbaar. Die sitkamer sluit 'n 65-duim 4K slim-TV met 'n volledige DStv Hospitality-pakket in, insluitend sportkanale, sowel as 'n pooltafel en pyltjies. WiFi en sellulêre ontvangs is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
- Let wel dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
- Die Newburg Lodge and Luxury Tents is net deur die Elements Privaat Gholfreservaat en 'n afstandbeheerde hek bereikbaar.
- Al 5 die Luukse Tente en die 2 Honeymoon Suite Tente kan saam vir 'n groep van 28 gaste bespreek word. Gaste kan dan van 'n gemeenskaplike boma met 'n toegeruste kombuis, eetarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad gebruik maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 9 Elandsfontein Farm, Cyferfontein Road KR4,, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang