Newlands Peak 820
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Newlands Peak 820 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Nuweland wat ideaal vir 2 gaste is wat op soek is na 'n rustige wegbreek met 'n asemrowende berguitsig.
Dié woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar, knus sitplek en 'n TV. WiFi is ook ingesluit.
Daar is 'n privaat balkon met sitplek en gaste kan die gemeenskaplike geriewe geniet wat 'n swembad, sonbaai-area en 'n gimnasium op die perseel insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Xolani Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang