Newlands Peak 912
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Newlands Peak 912 is 'n kontemporêre selfsorgvakansiewoonstel in Nuweland en bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige toevlugsoord met asemrowende berguitsigte soek.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die ekstra badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n privaat balkon met sitplek en gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, sonbadareas en 'n gimnasium op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Xolani Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang