Newlands Peak Aparthotel 904
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hemlock Street Newlands Peak, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Newlands Peak Aparthotel 904 is 'n luukse selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige gebou aan die buitewyke van Kaapstad, naby Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan volledig toegeruste kombuisie en leefarea wat lei na 'n balkon wat spog met pragtige uitsigte. Die gerieflike slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n bank, 'n lugversorger en 'n TV met stromingsdienste. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die aparthotel het 'n piekniekarea wat gaste kan geniet, asook 'n koffiewinkel op die perseel.
Ligging
- Hemlock Street Newlands Peak, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hemlock Street Newlands Peak, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang