Newly Renovated Stylish Mallorca
6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 40 South Beach Road, 6 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Newly Renovated Stylish Mallorca is 'n nuut opgeknapte woonstel in 'n klein oorddorp aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kindergrootte-stapelbed. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die balkon spog met 'n uitsig oor die see en gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, 6 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 South Beach Road, 6 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang