Newtondale Self Catering
- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 5th Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Newtondale Self Catering bied 'n rustige, vriendelike atmosfeer en netjiese verblyf in Newton Park, naby die hoofstrande, Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Nelson Mandela Bay Stadion, St George's Hospitaal, Greenacres Mall, Virgin Active-gimnasium en die Gqeberha (Port Elizabeth) Gholfbaan. Daar is 9 kamers, 4 gesinskamers en 5 dubbelkamers vir gaste om van te kies.
Ons kamers beskik oor 'n aparte badkamer met 'n stort, handdoeke, toiletware, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv (Exclusive), gratis WiFi en 'n ekstra kombers.
Ons nuut-opgeknapte en moderne perseel bied 'n braai-area, gratis parkeerplek, buitemeubels en 'n sekuriteitswag deur die aand. Verblyf word in 4 gesinskamers en 5 dubbelkamers met wit beddegoed gebied.
Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis, wat ten volle toegerus is, en die sitkamer-area gebruik maak. Die rustige en ontspanne atmosfeer sal 'n wegbreek verseker wat gaste nie gou sal vergeet nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Nomfundo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 81 5th Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Newtondale Self Catering het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 5th Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang