Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Newtonpark

4.1 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Newtonpark van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Newtonpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newtonpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newtonpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newton Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newtonpark Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark

The Owl House Guest House is 'n huis wat in die 1940's gebou is en is baie sentraal in Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. The Owl House Guest House het 'n groot leefarea met hoë plafonne en pragtige O...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Gqeberha (Port Elizabeth). Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark

Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daar is 2 klein honde wat op die perseel woon en hulle is geneig om hulself besig te hou, en hou daarv...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

65 @ 3rd bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Dié privaat kothuis is sentraal geleë in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth), met toe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriew...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Newtonpark

Spekboom Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 4 gaste in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Die knus kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark

Garden Gate Guest House is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer. Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegeru...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suit...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af. Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Newtonpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]