Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die tariewe is vir selfsorgverblyf.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 word gehef.
Rook is verbode byNgalas Rest 101. Rook word nie in die geboue toegelaat nie, maar wel buite.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad op pad na die verblyf is. Gaste word versoek om navraag oor die toestand van die grondpad by die instansie te doen, voordat hulle reis.
'n Skoonmaakdiens is van Maandag tot Vrydag en halfdag op 'n Saterdag beskikbaar. Geen skoonmaakdienste is op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die totale bedrag moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Die totale bedrag sluit die deposito in. Daar is nie enige betaalgeriewe, kontant, EFT- of kaartmasjien by die lodge beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N4, Stand 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang