Owen Huis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die kothuis lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die kothuis kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Ekstra breekskadedeposito moet op die inklokdatum betaal word en sal binne 7 dae na vertrek via 'n bankoorplasing terugbetaal word, nadat die bestuur die kothuis nagegaan het. Hiermee behou die bestuurders die reg voor om enige koste af te trek wat met breekskade of enige ander skade wat tydens die verblyf aangegaan is, verband hou.

Geen kredietkaarte word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 584
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 584
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 584
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28c3672d0bd5e19f08a790f1aaa23879fae8420a31283224a0b279ed347b4942bf1c8db222728b0ce9fdc1e63302ab2bf79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 584 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang