Nigramoep Slowliving Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die Skooltjie
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
- Skoolmeester se Huis
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
- Die Karavaanhuis
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
- Snappy’s Cottage
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
- Oom Alwyn Se Huis
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
- Louise se Huis
- Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word en teen geen ekstra koste nie.
Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.
Daar word slegs toegang tot Nigramoep vanaf Bulletrap verkry. Die pad vanaf Nababeep is weens swaar reën toe tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Nigramoep, Off the R355, 60 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang