Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
1. Geen harde musiek ná 22:00.
2. Rook is verbode in die kamers en daar is 'n boete van R500 as gaste rook.
3. Neem asb. die ander gaste in ag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 493 Portion 136, R512 Lanseria Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang