@nine Luxury Accommodation
Beskrywing
Ideaal geskik vir 2 gaste, hierdie selfsorg-ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-slaaparea met lugversorging, gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n eenplaat-gasstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang