- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - P165 Currys Post Road, Nirvana Farm, Howick, 3290, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nirvana Outpost is 'n lieflike teepee-kamp in 'n ou boord op 'n alpakka-toevlugsoord in Howick, in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande, en bied gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir natuurliefhebbers.
Verblyf word gebied in 4 teepee-tente en 2 chopper-tente met slaapplek vir 3 of 4 gaste elk. Die teepee-tente het elk 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Ekstra matrasse is beskikbaar. Gaste in die chopper-tente moet hul eie matrasse en beddegoed saambring. Gaste kan vooraf navraag oor die beskikbaarheid van matrasse doen. Gaste deel ablusiegeriewe met storte.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer, 'n boma-braai-area en 'n KolKol-hourvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- P165 Currys Post Road, Nirvana Farm, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nirvana Outpost het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
P165 Currys Post Road, Nirvana Farm, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang