No. 3B @ Spearhead on Lake Accommodation
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Spearhead Quay, Marina da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
No. 3B @ Spearhead is 'n pragtig ingerigte eiendom in die gewilde Marina da Gama, Muizenberg, wat dit 'n ideale keuse maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix-stroming en toegang tot gratis WiFi.
Stap buite op die oordekte patio met 'n eetkamertafel vir 2, perfek om buitelug-etes te geniet terwyl jy die pragtige berg- en marina-uitsigte inneem. Die eenheid bied ook maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad, en veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anthony Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 3 Spearhead Quay, Marina da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Spearhead Quay, Marina da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang