4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
No 9 Kammabaai is 'n bekoorlike kothuis in Eersterivier, Tsitsikamma, en bied selfsorgverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met stoele.
Die kombuis en leefarea bied direkte toegang tot 'n dek met 'n see-uitsig aan die voorkant en die agterstoep is teen die wind beskut en het 'n Weber-braai. Daar is veilige parkeerplek voor die kothuis en genoeg ruimte vir die kinders om te speel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 186
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink No 9 Kammabaai het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang