+8
Selfsorg in Vaaloewer

No11 on the River

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Dirk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Nice. Nice place to have a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
No11 on the River
Thank you, Dirk, for your great review.

Nico S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rus en ontspan in die natuurskoon. Baie goed toegerus, netjies en skoon, en Gail is 'n baie goeie en gawe gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicente N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tranquil and amazing view. We had a splendid time and the service was excellent. The facility has a spectacular view over the river, and we also had access to the river where we had a tranquil boat ride and indulged in the breathtaking sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
No11 on the River
Hello Vicente Thank you so much for your lovely comments. You and your family were an absolute pleasure to have. We would love to host you again. Regards, Gail

Susan A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Feb 2026

Glad nie die geld werd nie en plek kort dringend baie opknappingswerk. Eenheid kort baie opknappingswerk. Kombuis se eetgerei is meeste gechip, oond se temperatuur wys glad nie meer nie en yskas moet vir seker vervang word, dis baie oud en meeste afskortings is gebroke. Die fans in die leefarea werk glad nie, wat die eenheid vreeslik warm en bedompig maak. Die eenheid is reg langs konferensiesentrum wat baie raserige gaste gehad het en heelnag gepartytjie het. Dit was regtig onplesierig, met aanmerkings op ons meisiekinders en onvanpaste gesprekke asook kaal mans. Die eenheid was vir ons 'n duurder opsie maar is glad nie die Randwaarde werd nie. Gaste moet beslis ingelig word van ligging en baie aandag is nodig vir die prysklas. Die fotos van visvang onder op die terras is baie misleidend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Lovely house. Lovely house, we enjoyed our stay very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
No11 on the River
Thank you, Natasha. We really enjoyed having your lovely family.

Naaj S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Pleasant stay. Relaxing and fun; only the walk up the steep driveway was really tiring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
No11 on the River
Hi Naaj Thank you for your review. It was lovely to see your family having fun and catching fish. Regards Gail

Nellie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Baie lekker blyplek vir 'n wegbreek saam met vriende. Die blyplek is baie goed ingerig alles wat n mens nodig het, dis netjies en skoon en genoeg hitte vir die koue tye. Ons het baie lekker gebly en sien uit na 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
No11 on the River
Thank you Nellie for your wonderful review. Hope to see you again soon

Marlene H
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Sep 2021

Geen privaatheid en ons gedeelte van water was oorgeneem deur bure se familie. Die foto's is misleidend, lyk of huis teen die water is en die water gedeelte wat vir ons gebruik was, is deur die bure gebruik en het ons baie ontuis gevoel. Mense wat deur ons driveway loop en die skottelgoedwasser was gemuf en ons 2 ure gevat om aartappels op die gasstoof te kook.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gary L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2020

Really nice place. Lovely view from the patio. Awesome place down by the river. Customer service was excellent. Could easily spend another weekend there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Uitstekende waarde vir geld. Die enigste probleem wat ons gehad het, was beligting teen die waterfront - maar anders as dit was dit 'n uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

11 River Road, Vaaloewer, 5464, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c6777aa5bb066bbee63986da7f5c0b729bb5c8f11ee6b95843e1708fea9e1c242979eebb19f14e11f1e01568b1bc6549b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 11 River Road Vaaloewer 5464 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.739818 27.601769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang