Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen studentegroepe, sakegroepe, ram- of hennepartytjies of visvanggroepe word toegelaat nie. Die verblyf is slegs geskik vir gesinne of paartjies.
Studente sal nie aanvaar word tensy hulle deur 2 volwassenes vergesel word nie.
Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Hierdie area word tans nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Ocean Drive, Shakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang