- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - C13 Road, Noordoewer, Karas Sien kaart
Beskrywing
Noordoewer Gastehuis bied verblyf in Noordoewer - 'n klein dorpie aan die oewer van die Oranjerivier naby die grens tussen Namibië en Suid-Afrika. Die verblyf is die ideale oornagstop vir gaste wat ná of vanaf Namibië reis.
Die bekoorlike gastehuis het slaapplek vir 29 gaste in 14 dubbelbedkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van dié kamers het 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang en 'n dubbelbed of driekwartbeddens. Die kamers het lugversorging, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan lekker in die swembad afkoel of in die tuin en op die dek ontspan terwyl hulle die uitsig oor die vallei geniet. Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste aan eg Namibiese kookkuns kan smul.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Oranjerivier, visvang, voetslaan, kanovaart, hengel, historiese toere en riviervlotvaart in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marais Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- C13 Road, Noordoewer, Karas
- Gaste dink Noordoewer Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C13 Road, Noordoewer, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang