LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noordoewer Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Noordoewer Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Noordoewer Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wilma D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornagfasiliteite.

Die kamers was koel, skoon en gerieflik. Alles was piekfyn. Die aandete was heerlik, basiese Engelse ontbyt. Heeltemal voldoende, net nie regtig veel opsies vir die meer gesondheidsbewuste reisiger nie. Ons sal wel beslis weer daar bespreek!

Ronel G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Clean and well equipped.

Relaxing atmosphere.

Elmarien J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike aandete en ontbyt, vriendelike gasvrye mense.

Lizette L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

Kan dit definitief aanbeveel!

Ek het regtig hierdie gastehuis aanbeveel! Ons het heerlik geslaap, geswem en geëet. Baie dankie!!

Issi P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Aangename, netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf met lekker kos. Waarde vir geld! ’n Rusoord na ’n lang dag se rys! Behulpsame en vriendelike personeel!

Nanna V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanna V
Saam met vriende

Pragtig en skoon, baie goed geleë en vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly. Pragtige, netjiese gastehuis, baie goed geleë as jy jou eerste nag in Namibia wil deurbring na die grens. Heerlike etes. Kamers pragtig skoon en netjies.

Marina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Dit was puik, kamers is baie skoon, personeel vriendelik en heerlike aandete is aan ons voorgesit.

Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13-pad, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0qgpHPHGHX4UezNtrbTPpJL4axw1uFMAmxpNNJ72f6RmnE34K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 C13 Road Noordoewer 0000 Karas 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.733688626249 17.615421116352
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!