Normann Safari Bush Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ekstra beddens kan slegs in sommige kamers in die lodge gevoeg word en ons raai aan dat hulle slegs vir tieners of kinders onder 16 jaar gebruik word.
Daar is afslag vir kinders onder 12 jaar as die kind met 2 volwassenes in die bos lodge deel. Ons het ook 'n bababedjie, 'n stootwaentjie en 'n kinderstoeltjie.
Ander geriewe op die perseel sluit badstoele, toiletstoele en 'n hyser langs die swembad vir gaste met gestremdhede.
Middag- en aandete is beskikbaar, maar slegs op versoek en indien dit voor die inklokdatum gereël word.
'n Pendeldiens na die lughawe, gholfbaan en op uitstappies kan gereël word voor die inklokdatum.
Daar is internettoegang, maar wees asb. bewus daarvan dat die spoed en grootte van ons WiFi bandwydte standaard is aangesien ons in die bosveld is.
Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 41 Silonque, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMzZiMTUzLTU3NjQtNGI1MS04NjIzLTFjNTdmN2ZkNTIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Plot 41 Silonque Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.891593 31.116552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang