Nr 70 Die Oog Holiday Resort
7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Rondawel nr. 70 is geleë binne "Die Oog", 'n luukse aftree- en vakansielandgoed aan die voet van die Waterberge. Geleë ongeveer 15 km buite Mookgopong (Naboomspruit) en 'n 90-minuut-rit vanaf Pretoria, beskik die landgoed oor sy eie natuurreservaat en bied 'n idilliese omgewing vir 'n rustige wegbreek.
Die akkommodasie bestaan uit 'n hoofrondawel en 'n aangrensende oopplan-lapa-area. Die hoofrondawel beskik oor 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n bad, en 2 slaapkamers; die eerste is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede 2 enkelbeddens bevat. Die oopplan-lapa bied addisionele slaapplek met 'n dubbelbed en 'n slaapbank, sowel as 'n yskas en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof tussen die geboue, wat braaigeriewe insluit.
Geriewe op die perseel by die oord is binne loopafstand geleë (ongeveer 400 m) en sluit in 'n swembad, wat gedurende spesifieke maande verhit word, 'n kafeteria en 'n kroeg. Gedurende skoolvakansies bied die oord georganiseerde vermaakprogramme met musiek, speletjies en sport aan.
Die eiendom is geleë binne 'n natuurreservaat wat verskeie buitelugaktiwiteite bied, insluitend bergfietsroetes en staproetes. Aktiwiteite sluit in bergfietsroetes, staproetes (in die natuurreservaat), tennisbane, besoek aan wildsplase, krokodilplase, asook oulike restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Hilmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Nr 70 Die Oog Holiday Resort het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang