Nr 70 Die Oog Holiday Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rondawel nr. 70 is 'n baie unieke vakansie-oord in privaat besit in Die Oog, dit is deel van 'n aftree-oord. Dit is ongetwyfeld een van Limpopo se beste warmwaterbronne wat geleë is in 'n idilliese omgewing teen die voet van die Waterberge, net buite die dorp Naboomspruit.

Die hoof-rondawel is toegerus met 'n dubbelbed in 1 kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n aparte ingeslote lapa buite wat oopplan is en 'n ekstra dubbelbed, 'n yskas en 'n rusbankstel het. Daar is braaigeriewe tussen die lapa en die rondawel. Die eenheid is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n handstort. Die swembad op die perseel is verhit en wegneemetes en 'n kroeg is beskikbaar. Daar is 'n spesiale vakansieprogram gedurende skoolvakansies wat musiek, speletjies, sport en kompetisies insluit.

Ons bied ook verblyf vir skool- en korporatiewe groepe wat geleenthede in die omgewing of op die perseel moet bywoon.

Naboomspruit is ideaal geleë, net 'n uur en 'n half se ry van Pretoria af in 'n malaria-vrye streek in Limpopo. Die Oog is geskiedkundig een van die eerste warmwaterbronoorde wat gevestig is by 'n warmwaterbron in die Waterberge en bied 'n rustige bosveld-vakansie. Dit is 'n topbestemming vir gesinne en individue wat lief is vir die natuur.

Slaapplek

'n Bespreking by Nr 70 Die Oog Holiday Resort sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nr 70 Die Oog Holiday Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za