+24
Selfsorg in Cathkin Park

Nr 9 Monte Video Deo Gloria

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadia C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Nr 9 Monte Video Deo Gloria is 'n juweel in die Sentrale Drakensberg. Ek en my man het Nr 9 Monte Video Deo Gloria besoek as 'n groep van 9, waaronder my afgetrede ouers, en my suster en haar gesin (haar man en 3 kinders). Wat 'n fees! Die huis is absoluut ingerig vir groepe en die oop plan werk uitstekend vir almal om steeds bymekaar te wees, al maak party kos, ander hekel, ander braai, ander speel of kyk TV. Die rustigheid was presies waarna ons opsoek was. Steeds was daar heelwat om te doen, kinders kon roei of in die parkie speel en rolskaats. Daar was ook allerhande dinge om te doen indien die weer sleg was, soos vingerbord, ander speletjies en boeke om te lees voor die kaggel. Maar die weer was lekker so ons was buite en het die spane ten volle benut. Dit is naby al die lekker Sentrale Berg winkeltjies en restaurante sowel as staproetes van Monk's Cowl. Die huis was silwer skoon, goed ingerig met alles wat mens nodig het, en elke dag het 'n liewe engel kom skoonmaak. Ons het die argitektuur van die huis en die natuurskoon bewonder en was voorwaar hartseer om weer huiswaarts te moes keer. Ons beveel Nr 9 Monte Video Deo Gloria ten sterkste aan en sien vreeslik uit na 'n volgende geleentheid om dit te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Nr 9 Monte Video Deo Gloria
Nadia! Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Julle sal altyd welkom wees. Louise

Herman T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netjiese, rustige en mooiste uitsig oor Drakensberg. Baie netjiese plek, groot genoeg om drie gesinne te huisves sonder om in mekaar se spasie te wees. Die plek is elke dag skoongemaak. Alles was soos op die webwerf beskryf. Dit was baie rustig en stil. Uitsig vanaf die huis was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Nr 9 Monte Video Deo Gloria
Herman, Dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

9 Mount Champagne, Mount Champagne Resort, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ee76bed3ab73a5c6ad01e7dd9974882294dbb996449f2b654cb1864996b418a6e2a581d0d57a8e351194d3fc5a3cccfe77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 9 Mount Champagne Mount Champagne Resort 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.026063329739 29.431938167212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang