Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (34)
Indien jy Cathkin Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cathkin Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cathkin Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cathkin Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cathkin Park Akkommodasie

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Treks, Trips & Trails bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat elk uniek versier is. Die chalets bied 'n uitsig oor die Bell Park-dam en het die Sentrale Drakensberge se Cathkin- en Champagne-bergpieke as agtergrond. ...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë. Verblyf word gebied in 3 kothuise met slaapplek vir 6 ga...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Ama Casa Self-Catering Cottages is op 'n privaat landgoed in Drakensberge se Champagne Valley geleë. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stadsgedruis. Verblyf word gebied...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Dragon Peaks Mountain Resort is in die Champagne-vallei in Cathkin Park en bied gerieflike verblyf met pragtige uitsigte. Die Lakeside Suites is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié selfsorg-suites het elk '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drakensberge, Cathkin Park

Swallowfield Rondavels bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in die hartjie van die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberg-area. Dié Central Berg bied 'n verskeidenheid doendinge en eko-toeristebesienswaardi...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

iKhayalamafu Mountain Reserve bied bekoorlike selfsorghutte aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied. Verblyf by iKhayalamafu Nature Reserve is beskikbaar in 2 eensl...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Pumuleni Wegbreek is in die Monk's Cow Wildreservaat geleë en bied plaaslike verblyf aan 'n klein familie of groep vriende. Dié bergkothuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer he...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

12 Mount Champagne is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Cathkin Park met slaapplek vir 8 gaste in die Champagnevallei-omgewing van die sentraal Drakensberge. Die huis is ten volle toegerus en is in die klein Mou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Drakensberge, Cathkin Park

Graceland Self-catering Cottages is in die Drakensberge geleë en bied pragtige uitsigte oor die Champagne-vallei en die bergreeks. Graceland Self-catering Cottages het 4 selfsorg-eenhede wat perfek is vir paartji...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Inkinzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat is in die Champagne-vallei, 'n Wêrelderfenisgebied, geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke eenhede. Inkinzi Cave is 'n grot-huisie met 'n tipiese Boesman-tema. Die en sui...

Spesiale Aanbod!
VanafR3 200
R2 560
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Drakensberg House bied verblyf aan 'n groep van 8 gaste en is in die privaat Bergview Landgoed in die skilderagtige Champagne-vallei geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag in 'n veilige omgewing wil vert...

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
B&B in Champagne Vallei, Cathkin Park

Cathkin Cottage B&B is in 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied en eko-landgoed in die sentrale Drakensberge geleë. Die kothuis het 'n bekoorlike, intieme atmosfeer en bied egte gasvryheid en gerieflike verblyf in kamers ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Drakensberge, Cathkin Park

Wellstead Home is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die eienaar se perseel in die prentjiemooi Champagne-vallei geleë is. Daar is slaapplek vir 9 gaste en dis naby verskeie besienswaardighede in die Drakensberge. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

The Bunker is 'n unieke eenheid teen die voet van Cathkin Peak en Champagne Castle in die Sentrale Drakensberge, KwaZulu-Natal. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggroot...

Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Drakensberg Dream Cottages is selfsorgkothuise op die Wostjin Landgoed op die R600 diep in die Sentraal-Drakensberg se Champagne Vallei. Verblyf is in 3 selfsorgkothuise wat individueel versier is beskikbaar. Drake...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Champagne Vallei, Cathkin Park

Mackaya Bella Country Lodge is in die Ukhahlamba Drakensberge, die hoogste bergreeks in Suid-Afrika, geleë. Dié area is as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar as gevolg van diverse voël-, plant- en inseklewe, en die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Rockwood Earth Lodge is 'n unieke en privaat wegbreekhuis in die Champagne-vallei, net verby die Drakensberg-seunskool. Die lodge spog met 'n uitsig op The Giants Castle, 'n bergreeks wat sy naam gekry weens die vor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Hillbilly's Cottages is op Weltevrede Plaas in die Sentrale Drakensberg se Champagne Valley geleë. Hierdie gebied word daaraan geken dat dit van die mooiste natuurtonele in die land het. Die area bestaan uit vier v...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

Adel Cottage is 'n lieflike, grasdak-kothuis in die Drakensberge se Champagne-vallei. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die panoramiese uitsigte is lieflik. Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n s...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Cathkin Park

10 Mount Champagne is in die Mount Champagne-oord in die Champagne-vallei geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dié dubbelverdieping-grasdakhuis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za